...
   
 

Bokspanne

Alle Tokkies word in drie bokspanne verdeel volgens die leerders se vanne. Die indeling is soos volg:

Koedoes
A – G (blou)
Impalas
H – Q (rooi)
Duikers
R – Z (geel)
 
MOOIRIVIER SE HUISSPORTGALA
Laerskool Mooirivier het op 18 September die jaarlikse huissportgala by die swembad van Girls High gehou. Die volgende swemmers was die trofeewenners:
Victor Scheepers (junior victor ludorum), Alexia Delicado (senior victrix ludorum), Joël Kriek (senior victor ludorum), Irma Kotze (junior victrix ludorum).


 

MOOIRIVIERATLETE PRESTEER OP NW-ATLETIEKKAMPIOENSKAP

Die Noordwes Atletiekkampioenskap het op Vrydag, 1 Februarie op die Puk McArthur Stadion plaasgevind. Die Tokkies het weer eens hulle beste gelewer en verskeie Noordweskampioene opgelewer.


1ste plekke
Voor: Lizé Van Zyl
Middel: Jamoré Olivier, Joël Kriek, Stephané Hook, Genna Van der Merwe
Agter: Martiné Van Aswegen, Hope Sebudi, Elrie Koornhof



2de plekke
Lizé Van Zyl, Anke Jacobs, Ruan Verster (Afwesig: Twayn Maartens)



3de plekke
Voor: Schalk Coetzee
Agter: Lea Verster, Mariné Jacobs, Hope Sebudi.
 

TOKKIES IN KENNETH KAUNDA ATLETIEKSPAN

Op Vrydag, 22 Februarie het 68 Tokkies aan die Kenneth Kaunda Atletiekbyeenkoms deelgeneem. Die Kenneth Kaunda Streek strek vanaf Potchefstroom en sluit die atlete van dorpe soos Ventersdorp, Klerksdorp, Orkney, Stilfontein, Wolmaransstad, Leeudoringstad en Makwassie in. Dertien Tokkies is die Kenneth Kaundakampioene. 28 atlete neem aan die Noordweskampioenskap deel wat op 1 Maart by die Puk McArthur Stadion gehou word.


1ste Plekke
Voor: Lizé van Zyl, Schalk Coetzee
Middel: Christiaan Verster, Righardt Joubert, Genna Van der Merwe, Elrie Koornhof, Ruan Verster
Agter: Twayn Maartens, Joël Kriek, Mariné Jacobs, Jamoré Olivier, Stephané Hook en Martiné van Aswegen



2de Plekke
Voor: Schalk Coetzee
Middel: Righardt Joubert, Antonie Labuschagne, Hope Sebudi, Ruhann Steenkamp
Agter: Lea Verster, Alri Verster, Tristan Lottering



3de Plekke
Voor: Christiaan Verster, Emmé Coetzee
Middel: Anke Jacobs, Xandri Palmer, Twayn Maartens, Alexia Delicado, Melinne Naude
Agter: Lea Verster, Deané Enslin, Hennie Pretorius, Brendan le Roux

 

MOOIRIVIER SE SPOGATLETE BY HUISSPORT


Tydens Laerskool Mooirivier se huissport is die atlete as die Victor en Victrix Ludorums aangewys.
Voor: Tristan Williams Junior Victor Ludorum
Agter: Dianie du Preez Junior Victrix Ludorum, Christiaan Verster Senior Victor Ludorum, Lize van Zyl Senior Victrix Ludorum.




 

 
 
 
 
 

Die web is ontwerp deur GSD Potch - Die web mense... - www.gsdpotch.com

 

Ons beveel aan dat u die web tuiste besigtig met: MS IE 7+ or Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0]