...
   

Al die klasse vanaf graad 1 tot 7 word heterogeen ingedeel, d.w.s. begaafde en minder begaafde leerlinge is saam in een klas gegroepeer.

Ons glo dat so 'n indeling die mees lewensgetroue indeling is. Die vraag wat dikwels gevra word is of sterker leerlinge nie hierdeur gerem word nie. Hiervoor maak ons voorsiening deur ons onderwysers so te individualiseer dat sterker leerlinge meer en ingewikkelder / verrykende werk doen as ander - dus elkeen ontwikkel volgens sy eie vermoŽ.

Elke klas vanaf graad 1 tot 7 bevat 4 klasse per graad, dit wil sÍ tussen 25 - 30 leerlinge per graad.

 
 
 
 

Die web is ontwerp deur GSD Potch - Die web mense... - www.gsdpotch.com

 

Ons beveel aan dat u die web tuiste besigtig met: MS IE 7+ or Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0]