...
   

LAERSKOOL MOOIRVIER SE SENIORKOOR WEN NASIONALE ATKV-KOORKOMPETISIE VIR DIE DERDE KEER.

Laerskool Mooirivier se seniorkoor het vanjaar vir die derde opeenvolgende keer daarin geslaag om die Nasionale ATKV-Applouskoorkompetisie te wen in die kategorie: Beste meriete Afrikaanse Laerskoolkoor in die Suid-Afrika. Die koor het veral lof ontvang vir die beste uitvoering van ʼn Afrikaanse komposisie en vir sy uitvoering van ʼn tradisionele Sotho-liedjie.

Die koor het op Woensdag, 24 Julie in die Sand du Plessis Teater in Bloemfontein aan die finaal deelgeneem teen die vyf ander beste laerskoolkore in Suid-Afrika. Die nagenoeg 95 koorlede was ware ambassadeurs vir die skool.

Die koorleier is Esmie Koornhof en die hulpkoorleier en begeleier is Petro Coetzee. Sonja Coetzer-Nel is die reus agter die organisasie van die koorbedrywighede.

Die foto is van die ATKV se webwerf geneem en wys hoe die Tokkies die aand se optrede geniet het.



Die ander foto’s is geneem van al die koorlede in hulle graadverband.

Gr. 4’s in die seniorkoor


Eerste ry: Tlami Moretsi, Emsie Koornhof (koorleier).
Tweede ry: Franka Kempen, Joshua Strydom, Nico Smit, Milan Vosloo, Hendrik Jansen van Rensburg, Emma Dreyer en Petro Coetzee (hulpkoorleier en begeleier).
Derde ry: Sonja Coetzer-Nel (organiseerder), Christiaan Verster, Renike van Niekerk, Peyton Arendse, Karien van Wyk, Simoné van der Linde, Megan Venter.
Vierde ry: Lea Nieuwenhuizen, Ellie-Marie Reckling, Daniella Laubscher, Ruhann Steenkamp, Juanet Willemse, Emmé Coetzee en Grant van der Merwe.
 


Gr. 5’s in die seniorkoor


Eerste ry: Bianca Joubert, Gardi Jonker, Benjamin van Wyk, Alchané Booysen.
Tweede ry: Anita Schutte, Zietske Brits, Emma van der Wouden, Dewald Coetsee, Estiaan Terblanche, Esmie Koornhof (koorleier).
Derde ry: Sonja Coetzer-Nel (organiseerder), MJ Potgieter, Cara Hulley, Jandirk Deacon, Paul Greyling, Geovanni Vosloo, MeLizté Botha, Petro Coetzee (hulpkoorleier en begeleier).
Vierde ry: Antoinette de Lange, Anke Jacobs, Melinne Naudé, Bianca Silva, Carli du Plessis, Mathilda Liebenberg, Estelle Barnard, Ben Burger, Lana Laubscher (afwesig).



Gr. 6’s in die seniorkoor


Eerste ry: Cilia Yssel, Esmie Koornhof (koorleier).
Tweede ry: Ferren Franzenburg, Kaylene du Plessis, Hanlu du Plessis, Lea Verster, Charisa Short, Petro Coetzee (hulpkoorleier en begeleier).
Derde ry: Sonja Coetzer-Nel (organiseerder), Mia Kok, Deidre Olivier, Suriese Loubser, Gheerde Kempen, Esther Buys, Karlene van den Berg.
Vierder ry: Annemarie van der Westhuizen, Carlie du Plooy, Nika Stols, Henriëtte Jansen van Vuuren, Xandri Palmer, Janinke Viviers, Schalk van der Merwe.
 


Gr. 7’s in die seniorkoor


Eerste ry: Boitomelo Moretsi, Elrie Koornhof, Nika Taylor, Joné van der Walt, Hesrie van Wyk, Esmie Koornhof (koorleier).
Tweede ry: Sonja Coetzer-Nel (organiseerder), Simoné Burger, Juzaan Beukes, Christoff Retief, Marnu Jacobs, Hanré Moolman, Chané Jacobs, Petro Coetzee (hulpkoorleier en begeleier).
Derde ry: Anika Vorster, Esnia Brits, Nerica Kruger, Danielle Nolte, Ané Fereira, Lesedi Bowen, Sunel Steyn, Anzel du Plooy.
Vierde ry: Lara Maartens, Leon Cassel, Mariné Jacobs, Christi-Mari Coetzee, Jacques Schutte, Amorie Loots, Emma Fourie, Chandé Weldon, Shana Strong.

 

 
 
 
 

Die web is ontwerp deur GSD Potch - Die web mense... - www.gsdpotch.com

 

Ons beveel aan dat u die web tuiste besigtig met: MS IE 7+ or Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0]