...
 
 
Twee van Laerskool Mooirivier se krieketspanne het die Noordwesliga vir Groot Skole gewen.

Die o/11A-span van Laerskool Mooirivier het Rustenburg met 9 paaltjies gewen.
 


Voor:Benjamin van Wyk.
Middel: Dewald Coetsee, Vihan Pretorius, Jako Malan (afrigter), Righardt Joubert, Anro Nel.
Agter: Ruan Verster, Nico Jordaan, Nicolas Dreyer, Jahndré Coetzee, Jaden Geldenhuys, Bennet Keet.
 

Die o/13A-span van Laerskool Mooirivier het Baillie Park met 129 lopies gewen.



Voor: JM Verster, Evan Seddon.
Middel: Jean Groenewald, Jacques Schutte, Jackie Golden (afrigter), Lhuan-dré Pretorius, Ruan Joubert.
Agter: Antonie Labuschagne, Christoff Nel, Jhanco de Beer, Tobias van Dyk, Erick van Eeden, Marnu Jacobs, Ronaldo Duarte.
 

KRIEKETSPELERS IN PROVINSIALE SPANNE

Twee gedugte krieketspelers van Laerskool Mooirivier, Lhuan-dré Pretorius en Jacques Schutte is gekies vir Noordwes o/13A-Momentumkrieketspan.


Lhuan-dré Pretorius (links) en Jacques Schutte (regs).




Drie o/11A-krieketspelers van Laerskool Mooirivier is gekies vir Noordwes se o/11A-stedelike krieketspan.


V.l.n.r. Schalk Coetzee, Vihan Pretorius en Righardt Joubert

 

TOKKIES SLAAN DIE WILGERLATTE

Baie krieketspelers van Laerskool Mooirivier is gekies vir die Potchefstroom Distrikkrieketspanne. Die spelers speel op 20 – 22 September teen die beste spanne van die ander distrikte.

o/13 KRIEKET: POTCHEFSTROOMDISTRIKSPAN


Voor: JM Visser, Antonie Labuschagne, Jean Groenewald, Lhuan-dré Pretorius.
Agter: Christoff Nel, Tobias van Dyk, Jacques Schutte, Erick van Eeden, Jhanco de Beer.



o/12 KRIEKET: POTCHEFSTROOMSPAN


Voor: Michaél Bell, Renzo Combrinck, Bertus van der Linde, Hanlu du Plessis, Quintus Coetzee, Evan Seddon.
Agter: Christiaan Krüger, Edrich van Onselen, Reuben Dreyer, Frederik van der Westhuizen, Louis Fourie.
 


o/11 KRIEKET: POTCHEFSTROOMSPAN


Voor: Benjamin van Wyk, Anro Nel, Vihan Pretorius, Schalk Coetzee.
Agter: Nico Jordaan, Jahndré Coetzee, Righardt Joubert, Bennet Keet.


 

O/11A-KRIEKETSTERRE BY SUPER 12

Laerskool Mooirivier se o/11A-krieketspan het gedurende die Julievakansie aan die Super 12-kompetisie deelgeneem en algeheel vyfde gekom. Daar is egter indiwiduele uitblinkers.


Links: Righardt Joubert, ‘n kolwer van formaat, spog met twee honderdtalle. In die wedstryde teen Elarduspark en Vastrap het hy meer as 100 lopies geslaan.
Middel: Vihan Pretorius het in die span se wedstryd teen Elarduspark 9 opponente uitgeboul.
Regs: Schalk Coetzee behaal ‘n besondere prestasie met sy 4-kuns. Hy boul vier spelers van Laerskool Wierdapark in vier opeenvolgende balle uit.

 

O/13A-KRIEKETSPELERS SKITTER BY SUPER 12

Twee krieketsterre van Laerskool Mooirivier het vir die toeskouers en spanlede groot genot veroorsaak toehulle honderdtalle met die wilgerlat aangeteken het. Lhuan-dré Pretorius het 139 lopies teen Laerskool Randhart aangeteken en Jacques Schutte het 120 lopies teen Laerskool Randhardt en 130 lopies teen Laerskool Hennopspark gemoker. Hier spog hulle met die trofeë wat hulle van die skool ontvang het.


 

 
 
 


 

 
 

Die web is ontwerp deur GSD Potch - Die web mense... - www.gsdpotch.com

 

Ons beveel aan dat u die web tuiste besigtig met: MS IE 7+ or Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0]