...
     

Landloopatlete oefen reeds vanaf die tweede kwartaal elke Maandag en Donderdag om 16:00 – 17:00 by die NW-Universiteit sportgronde. Die oefening vind plaas op die Fanie du Toit sportterrein langs die Mooirivier wat dit vir die atlete ‘n aangename ervaring in ‘n anderse omgewing maak.

LANGASEMS IN NOORDWESSPAN

Daar het 29 Tokkies gekwalifiseer om die Noordwes-Provinsie by die Suid-Afrikaanse Kampioenskap te verteenwoordig. Die byeenkoms vind DV op 7 September in Pretoria plaas.

Hulle is:


Heelvoor: Marno Hattingh, Tedrich Hattingh.
Eerste ry: Lize du Plessis, Jadon Landman, Alrike Hattingh, Louis van der Linde, Caitlyn van der Walt, Kaylin Kroon.
Tweede ry: Carlo van der Merwe, Bertus van der Linde, Alri Verster, Mariné van Ravenswaay, Philip Botha.
Derde ry: Philip Moodie, Dustin Landman, Ludwig Geldenhuys, Zander van Niekerk, Simoné van der Linde, Duyn Lombard, Inneke Liebenberg, Egbert Palmer.
Vierde ry: Willie Lubbe (afrigter), Anchen Schutte, Mathilda Liebenberg, Jhanco de Beer, Stefan Bezuidenhout, Xandri Palmer, Ruan van Niekerk, Riani Maré, Willemien van der Linde (afrigter). Afwesig: Genna van der Merwe.
 

 
 
 
 

Die web is ontwerp deur GSD Potch - Die web mense... - www.gsdpotch.com

 

Ons beveel aan dat u die web tuiste besigtig met: MS IE 7+ or Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0]