...
   

Al die gr. 7-leerlinge kry by Laerskool Mooirivier die geleentheid om hulle leierskap potensiaal te ontwikkel.

Die hele gr.7-groep word in vier groepe verdeel.

Die groepe roteer die eerste drie kwartale tussen die volgende aktiwiteite:

  • Skoolleiers

  • Saalraad

  • Skolierpatrollie

  • Klastoesig

Daar word ook elke kwartaal nuwe hoofleiers vir elke groep aangewys. Aan die einde van die derde kwartaal word die finale leiers gekies.

Daar word dan ongeveer vyftien seuns en vyftien dogters as skoolleiers verkies wat dan diens doen as skolierpatrollie, saalraad en terreinleiers.

Daar word gedurende die laaste kwartaal 'n gr.6-leierskamp gehou waar leierskap ontwikkeling en -identifisering plaasvind.

Die medialeiers word ook uit gr. 6-leerders gekies.

Elke leerling vanaf gr. 1 - 7 kry ook gedurende die jaar die geleentheid om as klasleier op te tree.

 

SNOEPIE LEIERS 2020

Baie geluk aan die gr. 7-leerlinge wat aangewys is as snoepieleiers vir die jaar.

Gr.7-5: Michael Barnardo, Logan Botes, Esther Buys, Suné Coetzee, Kari Goede, Gheerde Kempen, Leonéze Liebenberg, Deidré Olivier, Anchen Schutte en Frederik van der Westhuizen.

Gr.7-11: Zara Bezuidenhout, Reuben Dreyer, Henriette Jansen van Vuuren, Brandon Rutherford, Ataya van den Berg, Annemarie van der Westhuizen, Jacques van Straaten, Karla van Wyk, Ilanka Verster en Lucia Yssel.

Gr.7-12: Shiné Gustafson, Jay-Jay Henning, Erik Human, Lucan Kock, Morgan Lessing, Suriesé Loubser, Amoné Oelofse, Carine Saayman, Luané Scheepers en Francois Visagie.

Gr.7-19: Dané Badenhorst, Renzo Combrinck, Walt Esterhuysen, Madelé Harding, Kyle Koekemoer, Jeanette Nolte, Nika Stols, Bertus van der Linde, Mariné van Ravenswaay en Ankia Verster.

MOOIRIVIER SE HOOFLEIERS 2019

Laerskool Mooirivier het sy FINALE hoofleiers vir die vierde kwartaal aangewys. Hulle is:


Laerskool Mooirivier se finale leerlingraad vir 2019 is bekend gemaak tydens saalopening. Die volgende gr. 7-leerlinge is aangewys as die hoofleiers.
Voor: Emma Fourie (onderhoofdogter), Mari-Louise van Zyl (hoofdogter), Bart du Plooy (hoofseun), Joël Kriek (onderhoofseun)
Agter: Elrie Koornhof (onderhoofdogter), Christi-Mari Coetzee (onderhoofdogter), Jacques Schutte (onderhoofseun), Jhanco de Beer (onderhoofseun).


Laerskool
Mooirivier het sy hoofleiers vir die derde kwartaal aangewys. Hulle is:


Voor: Rhoné Potgieter, Hesrie van Wyk, Elrie Koornhof, Emma Fourie.
Agter: Jean Groenewald, Jacques Schutte, Erick van Eeden, Tiardt Vorster.

 

 

2019 - Baie geluk aan die gr. 7-leerlinge wat as hoofleiers vir die tweede kwartaal aangewys is. Hulle is:

Laerskool Mooirivier se hoofleiers wat gedurende die tweede kwartaal voor gaan loop is:


Voor: Richan Schoombee, Mari-Louise van Zyl, Ronaldo Duarte, Wian Botha.
Agter: Esnia Brits, Amorie Loots, Joël Kriek, Alexia Delicado.

 

   
 
 
 

Die web is ontwerp deur GSD Potch - Die web mense... - www.gsdpotch.com

 

Ons beveel aan dat u die web tuiste besigtig met: MS IE 7+ or Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0]