...
   

Mini-netbal is n belangrike bousteen vir die dogtertjies se netbal. Reeds by ons Kleuterskool Mooirivier Rep en Roer leer die kleuters (Gr re) netbalvaardighede aan. Dit word voortgesit in gr. 1 en 2. In hierdie fase word die klem meer neergel op basiese netbalvaardighede as op baanspel.

Die gr. 2s neem jaarliks deel aan n mini netbaltoernooi, en almal wat graag wil speel, neem deel. Die Super 12 kompetisie (0/9 0/13) maak ook voorsiening vir mini-netbal vir die 0/9s. Daar word speelposisies geruil in elke wedstryd. Die voordeel hiervan is dat elke speelposisie aangeleer word en dat n beter spankeuse gemaak kan word.

 
 
 
 

Die web is ontwerp deur GSD Potch - Die web mense... - www.gsdpotch.com

 

Ons beveel aan dat u die web tuiste besigtig met: MS IE 7+ or Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0]