...
   

Die skool beskik oor 'n nasorgsentra slegs vir ingeskrewe leerlinge

   

Junior Nasorg

Junior Nasorg maak voorsiening vir leerders van Gr. 1 tot 3.
Meer inligting vervolg.

Senior Nasorg

Senior nasorg maak voorsiening vir leerders van Gr. 4 tot Gr. 7 vanaf 13:30 tot 17:00.

Studietyd begin 14:00 tot 15:30. Hulp word verleen met huiswerk.

Aansoekvorms is by die skool of nasorgsentrum beskikbaar.

Buitemuurse skoolaktiwiteite is op dieselfde terrein.

NASORG  vir 2020:

R4800 per leeling vir die jaar (R480 pm)

 

 
 
 
 

Die web is ontwerp deur GSD Potch - Die web mense... - www.gsdpotch.com

 

Ons beveel aan dat u die web tuiste besigtig met: MS IE 7+ or Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0]