...
   
Jaarliks neem ons skool ook deel aan die ATKV en Super 12 kompetisies. In September maand word daar ‘n uitdunne per graad gehou om sodoende die kandidate te kies wat aan die ATKV en Super 12 kompetisies van die volgende jaar moet gaan deelneem.
 
Datum Opsomming Lees meer
     
     
     
     
     
     


 

BESTE REDENAARS BY MOOIRIVIER

Laerskool Mooirivier het onlangs ‘n redenaarskompetisie vir elke graad gehou. Elke Tokkie met potensiaal kon kwalifiseer. Die volgende redenaars het laat die tonge rol en argumenteer soos goeie advokate. Hulle is die wenners van die onderskeie graadkompetisies:


Voor: Millé Lotz (gr. 3), Elanri Pienaar (gr. 2), Ariëlle van Deventer (gr. 2)
Middel: Leani Jansen van Vuuren (gr. 6), Jacques Schutte (gr. 7), Daniël van Romburgh (gr. 4)
Agter: Estiaan Terblanche (gr. 5), Dané Badenhorst (gr. 6).

 

GIMMIES SE EISTEDDFOD: KATEGORIEWENNERS

Baie geluk aan vier Tokkies wat na afloop van Gimmies se Eisteddfod, as laerskoolkategoriewenners aangewys is. Minke Weldon (drama), Jacques Schutte (redenaars), Chandé Weldon (sang) en Gheerde Kempen (fotografie).


 

TOKKIES GEKIES VIR DIE SEMIFINALE RONDE VAN DIE ATKV-REDENAARSKOMPETISIE

Vyf Tokkies is gekies vir die semifinale ronde van die ATKV se redenaarskompetisie.


Voor: Zinnia Bell, Estiaan Terblanche
Agter: Mariné Jacobs, Maarten Jonker en Jacques Schutte.
 

 
 
 
 
 

Die web is ontwerp deur GSD Potch - Die web mense... - www.gsdpotch.com

 

Ons beveel aan dat u die web tuiste besigtig met: MS IE 7+ or Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0]