...
 
   
Ons by Laerskool Moorivier het die volgende spanne wat speel:
   
  • O/13A
  • O/13B
  • O/13C
  • O/11A
  • O/11B
  • O/10A
  • O/9A
  • O/9B

 

MOOIRIVERRUGBY: TWEE SPANNE WEN NW-LIGA; 4 SPANNE NW-NAASWENNERS
Baie geluk aan die 6 van die 9 rugbyspanne wat in die finale ronde van die Noordwesliga gespeel het. Twee van die spanne het die liga gewen en 4 spanne was naaswenners.

Die o/11A- en o/13B-span is die Noordweskampioene. Die o/10B-, o/11B-, o/13A- en o/13C-span is Noordwesnaaswenners.

o/10B-rugby: Noordwesnaaswenners


Voor: Dustin Landman, Franco Joubert, Milan Vosloo, Aidan Griesel, Xandré Frylinck.
Middel: Jimmy Yu, Alexander Bell, Antony Grater, Thlami Moretsi, Marnus Lombard, Jean-Pierre van Straaten, Rico du Toit, Rigardt de Beer, Kobus Grobbelaar.
Agter: Xabiso Hotele (afrigter) Samuel Davey, JT van Staden, Eugene Delport, Eugene Delport (afrigter), MJ Potgieter, Ruhann Steenkamp, Juan Julyan, Lourens Murray, Bernie Grobbelaar (afrigter).



o/11A-rugby: Noordweswenners


Laerskool Mooirivier se 0/11A- rugbyspan is die Noordwes-ligawenners vir die afgelope 3 jaar onder die begeesterde leiding van Jackie Golden! Dié rugbyspan speel kookwaterrugby en het net vanjaar teen Laerskool Rissiville die knie gebuig.



Voor: Righardt Joubert, Pienaar Heenop, Jaden Geldenhuys, Anro Nel, Paul Greyling.
Middel: Ewan Willemse, Reuben du Plessis, Estiaan Terblanche, MJ Potgieter, Johannes Lombard, Kalla van Eck.
Agter: Maarthin Kock, Nicolas Potgieter, Ben Burger, Carlo van der Merwe, Jackie Golden (afrigter), CT Reinecke, Jahndré Coetzee, Bennet Keet, Henro Erasmus, Vihan Pretorius.



Statistieke oor die span se wedstrydprestasies:


ML Fick-aandreeks:

MR v RAM 41-0
MR v Kollegepark 10-0
MR v Rapportryer 47-0

Klerksdorp rugbytoer:

MR v ML Fick 38-0
MR v Seodin 48-0
MR v Kathu 35-26
MR v Rapportryer 33-5

Konka 0/11A-week:

MR v Tygerpoort 7-0
MR v Pietersburg Oos 10-5
MR v Constantia park 28-12
MR v Garsfontein 5-0

Super 12-kompetisie

MR v Tzaneen 24-0
MR v JJ van der Merwe 38-0

Noordweswenners:

MR v Saamtrek 21-0
MR v MLFick 45-6
MR v La Hof 33-0
MR v Baillie Park 48-0
MR v Brits 22-5
MR v GHS 35-5

Sewentien van die 0/11-rugbyspan van Laerskool Mooirivier was ook gekies vir die Potchefstroom Barbarians 0/11-span, naamlik: MJ Potgieter, CT Reynecke, Anro Nel, Jaden Geldenhuys, Bennet Keet, Erasmus, Pienaar Heenop, Vihan Pretorius, Maarthin Koch, Ewan Willemse, Nicholas Dreyer, Ben Burger, Johannes Lombard, Mnr. Jackie Golden, Paul Greyling, Righardt Joubert, Jahndré Coetzee, Kalla van Eck, onder die leiding van Mnr. Jackie Golden, Puma & Theo Scheepers (Laerskool Baillie Park).

o/11B-rugby: Noordwesnaaswenners (groot skole)


Voor: Benjamin van Wyk, Louis van Niekerk, Estiaan Terblanche, Johandré Coetzee, Aiden Smith, Dylon Uys.
Middel: Kalla van Eck, Ruben du Plessis, Collin van der Linde, Erich Jordaan, Nico Swanepoel, Wihan Victor, Christiaan Voster.
Agter: Jason Olivier (afrigter), Erik Hendriks, Francois Jansen van Vuuren, John-Henry Palm, Jandirk Deacon, Rianco Voges, Hardo Wolmarans, Carlo van der Merwe, Luke Davey en Steyn Wessels (afrigter).



o/13A-rugby: Noordwesnaaswenners (groot skole)


Voor: MJ Viljoen, Asher Moos, Tiardt Vorster, Antonie Labuschagne, Jean Groenewald, Toks Becker, Johandré Maree.
Middel: Ewald Jansen, Nelius Willemse, Leon Cassel, Marnu Jacobs, Hendré Nel, Tobias van Dyk, Brendan Uys, Markus Lloyd, Hennie Pretorius.
Agter: J.M. Visser, Jakkie van Vuuren (afrigter), Jhanco de Beer, Christoff Nel, Wian Botha, mnr. Ruben Jacobs (hoof), Bart du Plooy, Lhuan-dré Pretorius, Kobus Grobbelaar, Renaldo Duarte, Edwin Warren (afrigter), Jean Venter.



o/13B-rugby: Noordweswenners (groot skole)


Voor: Chris van Zijl, Nic Laubscher, MJ Viljoen, James Swart, Kobus Grobbelaar en Evan Seddon (afwesig).
Middel: Dirk Stear, Hennie Pretorius, Reuel Potgieter, JM Visser, Marlu du Preez, Kyle Koekemoer, Thoriso Yumba.
Agter: Gerald Sutton (afrigter), Ruan van Niekerk, Marcus Lloyd, Henré Nel, Jhanco de Beer, Reuben Dreyer, Marnu Jacobs, SJ Schoeman (hulpafrigter).



o/13C-rugby: Noordwesnaaswenners


Voor: Jacques van Straaten, Oarabile Tselane, Louis Fourie, Laurenzo Louw, Mehle Gcwabe (afwesig), Petrus-Jacq du Toit (afwesig).
Middel: Remofilwe Malebo, Duyn Lombard, Lebo Mochwadi, Mbulelo Sontjane, Jacobus Engelbrecht, Dirk Hanekom.
Agter: Tiaan Lourens (hulpafrigter), JJ Henning, Christoff Retief, Edrich van Onselen, Bertus van der Linde, Willie Lubbe (afrigter).

 

 

DIE TOKKIES IN DIE CRAVENWEEKSPAN

Lhuan-dré Pretorius, Ewald Jansen en Antonie Labuschagne is drie bulletjies van Laerskool Mooirivier wat vir die Luiperds se o/13-Cravenweekspan gekies is.


 

RUGBYSPELERS IN LUIPERDSPANNE

 


Vyf o/12-rugbyspelers van Laerskool Mooirivier is gekies vir die Luiperdspan.
Voor: Oarabile Tselane, Henré Nel, Thoriso Yumba.
Agter: Kobus Grobbelaar en Hennie Pretorius.



TOKKIES IN O/13-LUIPERDSPAN


Vier o/13-rugbyspelers van Laerskool Mooirivier is gekies vir die Luiperdspan.
Voor: Ewald Jansen, Ronaldo Duarte.
Agter: Lhuan-dré Pretorius en Jean Groenewald.

 

 
 
 
 

Die web is ontwerp deur GSD Potch - Die web mense... - www.gsdpotch.com

 

Ons beveel aan dat u die web tuiste besigtig met: MS IE 7+ or Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0]