...
   

Laerskool Mooirivier is 'n openbare skool.

Dit bring onder andere mee dat ouers deur wetgewing verplig word om skoolgelde te betaal.

Skoolgeld word gereeld aangepas om tred te hou met die inflasiekoers. U kan by die kantoorpersoneel / fasiliteerders uitvind wat behels die skoolgeld.

Die skoolgeld kan eenmalig, oor tien maande, in twee of vier gelyke paaiemente vereffen word.

 

Skoolgeld moet teen 31 Oktober 2020 ten volle vereffen wees.

Skoolgeld vir 2020:

Gr.1-6 - R8900 (R890 pm) per leerling oor 10mnde
Gr. 7   - R12 000 (R1200 pm) per leerling oor 10mnde (sluit 'n 5-dag opvoedkundige toer na die Laeveld in) per kind
Nasorg - R4800 per leeling  vir die jaar (R480 pm)
 

 

 
 
 
 

Die web is ontwerp deur GSD Potch - Die web mense... - www.gsdpotch.com

 

Ons beveel aan dat u die web tuiste besigtig met: MS IE 7+ or Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0]