...
   
   

Inleiding

Die doel van hierdie dokument is om die doelwitte, basiese beginsels, algemene reŽls en riglyne, gedragskodes, prosedure en struktuur van sportdeelname by Laerskool Mooirivier te dokumenteer.

Die einddoel is om te verseker dat geen onduidelikhede in verband met sport sal ontstaan nie.


 
Datum Opsomming Lees meer
26/08/2019

Sportbeleid - opdateerd - Aug 2019


 

 
<Terug na Bo>
 
 
 

Die web is ontwerp deur GSD Potch - Die web mense... - www.gsdpotch.com

 

Ons beveel aan dat u die web tuiste besigtig met: MS IE 7+ or Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0]