...
   

Junior en seniorspanne neem jaarliks deel aan n liga-wedstryde. Elke leerder kry n geleentheid om uit te speel om n rangorde te bepaal. Ons skool neem ook deel aan Laerskole distrikproewe. Van ons spelers het Noordwes-klere ontvang.

Ons neem jaarliks deel aan die Super 12- kompetisie en vaar baie goed. Professionele afrigting word aan spelers gegee wat belangstel en ons skool is deel van die Tennis Akademie van die Noordwes-Universiteit.

 
TENNISSPANNE VAAR UITSTEKEND IN NOORDWESLIGA

Laerskool Mooirivier se Do/13A-tennisspan het die Noordwesliga gewen. Tydens die Noordwesfinaal het die skool uitgespeel teen die spanne van Vastrap en Saamtrek. Die uitslae was soos volg:

Mooirivier 163
Vastrap 136
Saamtrek 116



Voor: Alri Verster, Mari-Louise van Zyl, Taryn Tromp
Agter: Genna van der Merwe, Jahnie van Zyl en Sarien Bartlett (organiseerder)

Laerskool Mooirivier se Do/11A-tennisspan is aangewys as die naaswenners van die Noordwesliga.
 


Voor: Dean Enslin, Sarien Bartlett (organiseerder), Daniella Loubser.
Agter: Nicki Tromp, Anke Jacobs.


 

MOOIRIVIER WEN NOORDWES DO/9A-TENNISLIGA

Laerskool Mooirivier se kleinspan, die Do/9-tennisspan, het die Noordwesliga gewen.


Voor: Dianie du Preez, Kaylin Kroon, Min Muller.
Agter: Chanell Duarte, Sarien Bartlett (afrigter), Simon Bezuidenhout.

 

TENNISSPELERS SKITTER BY SUPER 12

Laerskool Mooirivier se Do/13-tennisspan het onlangs aan die Super 12-kompetisie deelgeneem en al die spoggerige stadskole soos Menlopark, Constantiapark, Elarduspark gewen.



V.l.n.r. Alri Verster, Taryn Tromp, Mari-Louise van Zyl, Genna van der Merwe en Jahni van Zyl en Sarien Bartlett (organiseerder).

 

Laerskool Mooirivier se eerste tennisspan (dogters) het vanaf 23 tot 25 Mei aan die Amanda Coetzer Tennistoernooi in Bloemfontein deelgeneem teen die voorste tennisspelende skoolspanne in die land.

Die span het 'n tweede plek behaal. Mari-Louise van Zyl is aangewys as die beste speler van die toernooi.



V.l.n.r. Jahnie van Zyl, Alrie Verster, Mari-Louise van Zyl, Genna van der Merwe en Taryn Tromp.
 

 

RELS VIR PIRAMIDE-DAAGWEDSTRYDE

DAAGREGISTRASIE

Beide spelers (die uitdager asook die speler/speelster wat uitgedaag is) meld saam by hul juffrou/meneer aan om die datum en tyd te registreer.  Indien die speler/speelster wat uitgedaag is nie teenwoordig is tydens registrasie nie (bv. Uitgedaagde dalk op daardie dag afwesig of dalk onwillig is), sal die juffrou die uitgedaagde amptelik in kennis stel en op n datum en tyd wat vir speler/speelsters gele is, vasmaak nadat die uitdager ook hierin geken is.

'n Gekombineerde leer en piramiede stelsel word gebruik vir daag.

 

 

 

 

1

 

 

 

 

 

 

 

 

2

 

 

 

 

 

 

 

 

3

 

 

 

 

 

 

 

 

4

 

 

 

 

 

 

 

 

5

 

 

 

 

 

 

 

 

6

 

 

 

 

 

 

 

7

8

9

 

 

 

 

 

10

11

12

13

14

 

 

 

15

16

17

18

19

20

21

 

22

23

24

25

26

27

28

29

30

RELS:

1 In die piramiede mag jy enige speler na links en een ry op daag.
2 In die leer mag jy slegs die een speler bo jou daag.
3 Indien daar n nuwe leerling vanaf n ander skool kom en vir die vorige skool gespeel het, mag daardie leerling 1 vry daag kry. Indien hy/sy die daag verloor moet hy/sy onderaan die rang begin daag. (n Vrydaag geld vir nuwe spelers/speelsters (nuwe leerling of leerlinge wat vir die eerste keer by die skool se tennis wil inskakel om te kan kwalifiseer vir deelname aan ligawedstryde)  
4 Geen speler word toegelaat om aan meer as een daagwedstryd op dieselfde dag deel te neem nie.
5 Indien die Nr. 1-speler op die leer gedaag word, word die beste uit 3 uitklop pot stelle gespeel, maar alle ander wedstryde word deur 'n "proset" beslis.  (Speler wat 1ste 8 spelle gewen het).  Valbyl pot 7-7
6 Wedstryde mag uitgestel word mits dit beide spelers pas en nadat nuwe ooreengekome datum en tyd gesamentlik (beide spelers saam by hul Juffrou aangemeld het).
7 Indien n speler wat uitgedaag is, nalaat om op te daag vir die wedstryd of voortydig vertrek, en die wedstryd nie voltooi word nie, word dit beskou as sou hy/sy die westryd verloor het en die uitdager bekom dan die posisie direk bo daardie speler wat uitgedaag is.  Indien die uitdager nie opdaag nie, verbeur hy die reg om te daag vir n maand.  So n speler mag egter wel deur ander spelers onder hom/haar gedaag word
8 Daag tye moet geskeduleer word in tennis oefentye.  (Maandae en Woensdae).
9 'n Juffrou moet teenwoordig wees en haar beslissing is finaal.
10 Spelers moet hulle vooraf vergewis vand ie gedragsrels soos vir die liga wedstryde en tennisgedragskode.
11 As 'n speler gedaag word moet die wedstryde binne 2 weke afgehandel wees.
12 Daagspanne soos op 1 Aug word gebruik vir super 12 en die komende liga wedstryde, maar die daag sluit nie, kinders kan aan hou om mekaar te daag reg deur die jaar.
13 "n Geregistreerde wedstryd mag op versoek van beide die uitdager of die uitgedaagde spelers/speelsters gekanselleer of uitgestel wrod indien een van die spelers 'n geldige skriftelike verskoning betyds by hul Juffrou ingedien word.  HUl juffrou sal dan die ander speler in kennis stel en met beide spelers/speelsters rel vir 'n nuwe datum en tyd.
14 Juniors mag op beide ranglyste wees, maar moet onder aan die ranglys begin daag.  (bv. Dit sou moontlik wees vir n Junior om no.1 op die Junior ranglys te wees maar ook no 8 op die algemene ranglys).
15 Seniors mag egter slegs op die algemene ranglys wees.
16 Spelers behou hulle plekke aan die einde van die jaar, slegs die spelers wat die skool verlaat se name word verwyder en die daag gaan voort.  (Dit word gedoen aangesien tennis deurlopend deur die jaar gespeel word en dit moeilik is om tussen ander sport soorte 'n rondomtalie uit te speel.)
17 Die wenner van die daag beweeg ind ie posisie van die gedaagde speler in en ald ie ander spelers skuif dan een posisie af.
18 As die speler wat gedaag het verloor, behou hy sy vorige posisie.  Hy mag nie dieselfde speler binne 2 weke weer daag nie.
19 Die gedaagde persoon moet 'n doktersbrief verskaf indien hy/sy nie kan speel nie anders moet hy/sy, sy/haar plek ind ie rang afstaan aan die persoon wat hom/haar gedaag het.  Indien 'n doktersbrief verskaf is kan 'n daag vir 'n later datum gerel word.  (Sodra afboektyd deur dokter verstryk het kan nuwe daag gerel word.)
20 Indien 'n speler/speelster 15 min na die geskeduleerde tyd vir die daagwedstryd opdaag verbeur hy/sy die wedstryd.
   
   
 
 
 

Die web is ontwerp deur GSD Potch - Die web mense... - www.gsdpotch.com

 

Ons beveel aan dat u die web tuiste besigtig met: MS IE 7+ or Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0]