...
   

Veiligheid

Alle besoekers moet tydens skoolure (07:30 - 13:25) by die kantoor aanmeld. Skoolhekke sluit om 07:30 en open om 12:45 en 13:25.

Geen leerder mag die skoolterrein sonder toestemming verlaat nie.

Kinders kan net deur hul ouers gedurende skoolure by die kantoor uitgeteken word. Indien 'n ander persoon as die ouer self 'n kind kom afhaal word slegs 'n skriftelike versoek oorweeg.

 
 
 

Die web is ontwerp deur GSD Potch - Die web mense... - www.gsdpotch.com

 

Ons beveel aan dat u die web tuiste besigtig met: MS IE 7+ or Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0]