Die Algemene kennis word met TROTS aangebied vir elke gr.7 leerder in Laerskool Mooirivier.
Daar word elke week vrae ontvang van Dawid van Lill, bekende Flinkdink aanbieder. Ons hou dan elke 3de week ‘n “blitsbrein” geleentheid tussen ons leerders. Elke week word ons dus slimmer en vinniger.
Dit is ‘n GROOT ervaring en ‘n lewensverreikende geleentheid.
Kultuurhoof
Me. N. du Toit
Vir meer inligting rakende Algemene Kennis, kontak gerus die skool: