Hokkie

Laerskool Mooirivier is bekend vir sy goeie hokkie. Hier word hokkie vaardighede ontwikkel van gr.4 af.

Ons begin reeds in kwartaal 1 met hokkie by Tokkie-land.

Daar word o/13A en B seuns en meisies spanne gekies.

Gr 4-7 meisies en seuns mag deelneem.

Daar word reeds in kwartaal 2 geoefen, 2 keer ʼn week.

Ons o/13A meisies en seuns spanne speel in die 2de kwartaal in die Hoërskole 0/14 liga.

Massa-hokkie vir gr 4-7 meisies in kwartaal 3.

Massa-hokkie vir gr 4-7 seuns in kwartaal 4.

Ons o13A seuns- en dogtersspanne neem jaarliks deel aan die Super 12-kompetisie te Pretoria.

Laerskool Mooirivier het met trots in 2018 en 2019 die o/13A Noordwes Hokkieliga gewen.

 

Sporthoofde

Mnr. Stephan Spamer en Me. Michelle Barnard

 

Vir meer inligting rakende Hokkie, kontak gerus die skool:

info@lsmooirivier.co.za

018 293 0309