Juniorkoor
Die Juniorkoor oefen op ‘n Maandag en Woensdag om 13:30 – 14:30.
Kultuur kook by die klein Tokkies!!!
Vir meer inligting kontak Juffrou Michelle Hendriks of Juffrou Lynette Smit.
Seniorkoor
Die Seniorkoor van Laerskool Mooirivier bestaan uit 100 koorlede.
Koorleier – Esmie KoornhofBegeleier – Petro CoetzeeOrganiseerder – Nelleke du Toit
Oefentye is as volg:Maandae: 17:00 – 19:00Woensdae: 17:00 – 18:00
Vir meer inligting, kontak gerus vir Juffrou Esmie Koornhof of Juffrou Nelleke du Toit.
Kultuurhoofde
Me. E. Koornhof en Me. M. Hendriks
Vir meer inligting rakende Koor, kontak gerus die skool:
info@lsmooirivier.co.za
018 293 0309