Krieket

Laerskool Mooirivier beskik oor twee turfkrieketblaaie en agt oefen-nette. Jaarliks word die volgende spanne gekies.

  • 0/9 A en B
  • 0/10 A en B
  • 0/11 A en B
  • 3de span.
  • 2de span.
  • 1ste span.


Die krieketseisoen strek vanaf Junie tot Oktober.  Alle seuns is welkom om in Junie aan die proewe deel te neem.  Al die spanne neem aan vriendskaplike- en ligawedstryde deel.  Gedurende die seisoen neem die seuns aan proewe deel om verkies te word vir die 0/11 tot 0/13 Potchefstroom span.  Seuns in hierdie spanne kry ook die geleentheid om aan die Noordwes proewe deel te neem om sodoende provinsiale kleure te verwerf.

Die 0/11 en 0/13-spanne neem jaarliks gedurende die Julie vakansie aan die Super 12-kompetisie te Rustenburg deel.

Laerskool Mooirivier het met trots in 2017, 2018 en 2019 die 0/13A Noordwes Grootskoleliga gewen.

 

Sporthoofde

Mnr. E. Warren en Mnr. J. Malan

 

Vir meer inligting rakende Krieket, kontak gerus die skool:

info@lsmooirivier.co.za

018 293 0309