Die landloopseisoen begin in die 2de kwartaal. Atlete oefen Maandae tot Donderdae vanaf 16:00 tot 17:00 by die Potchefstroom Gimnasium Sportterrein (Mooivalleipark).
Ons landloopatlete neem deel in die ACNW liga byeenkomste.
Laerskool Mooirivier presteer ook jaarliks by die Super 12 Landloopbyeenkoms.
Sporthoofde
Mnr. W. Lubbe en Me. W. van der Linde
Vir meer inligting rakende Landloop, kontak gerus die skool: