Nasorg

Die skool beskik oor ‘n nasorgsentra slegs vir ingeskrewe leerlinge.

Junior Nasorg

  • Junior Nasorg maak voorsiening vir leerders van gr.1 tot 3.
  • 13:30-17:15 – Afsonderlike klasse en gekwalifiseerde onderwysers.

Senior Nasorg 

  • Senior nasorg maak voorsiening vir leerders van gr.4 tot gr.7 vanaf 13:30 tot 17:15.

Aansoekvorms is by die skool beskikbaar.

Buitemuurse skoolaktiwiteite is op dieselfde terrein.

Nasorg Tariewe vir 2021:

  • R5 100 (R510 per maand) per leerling vir die jaar.

 

Vir meer inligting rakende Nasorg, kontak gerus die skool:

info@lsmooirivier.co.za

018 293 0309