Rep en Roer Kleuterskool

Rep en Roer Kleuterskool

Laerskool Mooirivier beskik oor sy eie private kleuterskool wat kleuters vanaf drie jaar oud voorberei vir graad 1.

Skakel Mev. Hendra Greyling  (Skoolhoof van Rep en Roer Kleuterskool) gerus tydens skoolure by tel nr. 018-294-5104 vir verdere inligting. U is ook welkom om die hoof van Laerskool Mooirivier te skakel of elektronies aansoek te doen vir meer inligting.

Laai die Aansoekvorm hier af, voltooi asseblief en stuur per faks:  086 619 9581 of skandeer en epos aan: repenroer@safricom.co.za.

Besoek ook gerus hulle webblad: www.repenroer.co.za