Rugby
Seuns speel in skoon wit rugbybroekie en Mooirivier trui. Die truie van die spanne vir die hele seisoen kan by die afrigters gehuur word. Ons het ʼn splinternuwe borg: NTT Volkswagen
Reserwes is deel van die span en word net soos spelers van die span behandel. Hulle verantwoordelikhede is ook dieselfde as die van spanlede, bv. opruim na wedstryde ens.
As daar atlete is wat wil saam oefen moet hul ‘n skriftelike toestemmingsbrief van hul ouers aan die afrigter gee en aandui of hy net vaardighede en fiksheid mag doen en of hy ook kontak mag doen.
Ons presteer jaarliks in die Noordwes Luiperds liga, asook Super 12 kompetisie.
- Laerskool Mooirivier het 3 rugbyvelde
- Gr R – 2 Welpie rugbyspanne
- 10 Rugbyspanne
- o/8 A
- o/9 A en B
- o/10 A en B
- o/11 A en B
- 3de span.
- 2de span.
- 1ste span.
- Rugby akademie (Gr R-2) Jan-Des
Sporthoofde
Mnr. Jackie Golden en Mnr. MJ de Kock
Vir meer inligting rakende Rugby, kontak gerus die skool:
018 293 0309