Tennis

0/9, 0/11 en 0/13 neem jaarliks deel aan liga-wedstryde. Elke leerder kry ‘n geleentheid om uit te speel om ‘n rangorde te bepaal. Ons skool neem ook deel aan Laerskole distrikproewe. Van ons spelers het Noordwes-klere ontvang.

Ons neem jaarliks deel aan die Super 12- kompetisie en vaar baie goed. Professionele afrigting word aan spelers gegee wat belangstel.

 

 

Sporthoofde

Me. S. Bartlett en Me. J. de Wet

 

Vir meer inligting rakende Tennis, kontak gerus die skool:

info@lsmooirivier.co.za

018 293 0309