Alle leerders en hulle ouers moet by toelating ‘n gedragskode onderteken. Die gedragskode is daar vir elke leerling se persoonlike veiligheid en vir goeie skool dissipline.
Uiteensetting van gedragskode na aanleiding van:
Kennisgewing 776 van 1 998: Ministerie van onderwys, Suid Afrikaanse Skolewet, 1996 (Wet no. 84 van 1996) (Staatskoerant 15 Mei 1998)
Departement van Opvoeding Noordwes Provinsie Skoolbestuursprogram
GEDRAGSKODE VIR LEERDERS IN STAATSKOLE
INLIGTINGSBROSJURE AAN OPVOEDERS, LEERDER5 EN OUERS: DISSIPLINêRE PROSEDURE EN GEDRAGSKODE